Skip to main content

Plantweefselkultuurwerkswinkels stel hoërskoolleerders aan Instituut vir Plantbiotegnologie bekend

Gedurende Julie en Augustus het die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) vir 60 hoërskoolleerders van onderskeidelik Hoërskool Kayamandi en Hoërskool Soneike...

Veritas-toekennings lê stewige grondslag vir US-wynkelder se pad vorentoe

Die rits toekennings wat die Welgevallen-kelder van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs by die 33ste Veritas-toekenningsaand verower het, is net die...

Universiteit Stellenbosch benoem ses nuwe ontvangers van eredoktorsgrade

​'n Adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, 'n toonaangewende astrofisikus wat betrokke is by die Square Kilometre Array (SKA)-teleskoopprojek en...

Ontmoet prof Dieter, die dataspeurder

Prof Dieter von Fintel van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag (17 Oktober...

Meer moet gedoen word om effektiewe, etiese data-uitruiling te bevorder

Dit is belangrik om strategieë en beleide te ontwikkel om die doeltreffende en etiese uitruiling van data in Afrika suid van die Sahara te bevorder, terwyl...

Amptelike bekendstelling van die African Rainbow Minerals Navorsingsleerstoel

Wêreldwyd en in Suider-Afrika kyk die mineralesektor na die ontluikende veld van geometallurgie as 'n manier om waarde te ontsluit en volhoubaarheidspraktyke...

US Onderriggenootskappe 2024

Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid...

Prof Richard Pitcher is ’n kampvegter vir gelykheid in gesondheid

Prof Richard Pitcher, hoof van die Afdeling Radiodiagnose en uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie aan die Universiteit...

Toekenning motiveer jong onderwyser

Alice Elizabeth White is een van twee studente van Fakulteit Opvoedkunde wat 'n toekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang het by die jaarlikse...
Subscribe to