Korrupsie belemmer armoedeverligtingspogings en algehele ontwikkeling in Afrika aansienlik. Dit is 'n groot struikelblok deurdat dit hulpbronne wegneem van...
'n Dosent in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n ingebore nuuskierigheid en belangstelling in innoverende leer het haar studente...
Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van...
Nina Callaghan is as adjunk-direkteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aangestel. Sy sluit aan by mede-direkteure, prof Reinette (Oonsie) Biggs...
Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie aangebied. Die formele galadinee het die uitstaande...
Die meeste mense sal waarskynlik hulle neuse optrek vir 'n bak sprinkane, maar landelike inwoners in Limpopo smul graag aan hierdie insekte, wat 'n belangrike...
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vroeër vandeesmaand sy medeleierskap van vier van die 17 gesamentlike Afrika-Europa-klusters van Navorsingsuitnemendheid...
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die US het meer as drie jaar gelede begin. Die sukses van die gefaseerde implementering is te danke aan 'n...