’n Sosiale Impak-simposium wat heelwat stof tot nadenke gebied het, het onlangs ongeveer 80 deelnemers uit verskeie fakulteite en afdelings aan die...
'n Innoverende navorsingsprojek (iThemba) is onlangs by Tygerberg-kinderhospitaal, in samewerking met die Desmond Tutu TB-sentrum, by die Universiteit van...
In ʼn onlangse artikel vir die Daily Maverick het prof Michael le Cordeur, visedekaan: Onderrig en Leer in die Fakulteit Opvoedkunde, verduidelik dat kunsmatige...
Die gesogte Thamsanqa W. Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in die berekenings- en statistiese wetenskappe by 'n Afrika-universiteit, is...
Twee talentvolle nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch, Nyeleti Mabaso en Leanne Nortjé, is albei onlangs met 'n prestigeryke Suid-Afrikaanse...
Navorsing oor die oorsprong van goudneerslae in die Kibali-streek van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), het aan 'n geologiestudent van die...
Stellenbosch Netwerk se vyfde #IdeasForChange uitdaging fokus op hoe ons die manier waarop aan ons voedselsekuriteit dink, te revolusioneer om mense te...
Die meeste mense wat kanker as kind oorleef, sal ten minste een gesondheidsprobleem of komplikasie (latere gevolge) maande of jare ná die vorige kanker of die...
Die Internasionale Dag van Demokrasie is op Vrydag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch...