Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...
Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede...
Die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof...
ʼn Afvaardiging van Brasiliaanse akademici, wat sowat 20 hoëronderwysinstellings verteenwoordig en deur die Brasiliaanse Vereniging van Rektore van Staats- en...
Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word. ʼn Onlangse referaat met die...
Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van die...
Elf Knight-Hennesy studente en vyf personeellede van Stanford Universiteit het Fakulteit Opvoedkunde op 21 Augustus besoek. Hulle is deur die Kantoor van prof...
Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die...
Verlede jaar het Nick Smit, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), en sy lewensmaat Francois Conradie besluit dis tyd om van hul voorregte in...
Talks @ Stellenbosch University se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff...