Skip to main content

Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou

Monensin is ʼn antimikrobiale middel wat gebruik kan word om mikro-organismes dood te maak of die groei daarvan te voorkom. Monensin word dikwels in die dieet...

US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap

​Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het die naweek ʼn...

Wêreldoseanedag: Veranderinge dringend nodig om ons seehulpbronne te beskerm

Wêreldoseanedag word jaarliks op 8 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick beklemtoon PhD-student in Natuurwetenskappe, Courtney Gardiner...

Suid-Afrikaanse Wiskundige Wetenskaplike Navorsingslandskap in 2024 deur Prof Loyiso Nongxa (WITS)

​Maandag 12 Junie 2023, 16h00, Neelsie-Cinema In hierdie aanbieding spekuleer ons oor hoe die navorsingslandskap in Suid-Afrika oor 20 jaar kan lyk. Ons...

Die rekeningkunde werknemers van die toekoms moet multi-vaardig wees

​​Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.​

Snuitkewernavorser help eie "genetiese biblioteek" vir Suid-Afrikaanse spesies skep

Kleintyd het 'n boek in Benoni se biblioteek die eerste keer dr. Steffan Hansen se belangstelling in snuitkewers (ook bekend as kalanders) geprikkel. Oor die...

US-studente en alumni op pad na die Lindau Nobelpryswennersvergadering vir Fisiologie en Geneeskunde

Vier jong wetenskaplikes en alumni van die Universiteit Stellenbosch is deel van die groep van nege jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat gekies is om van 25...

Wêreldomgewingsdag: Burgerlike ongehoorsaamheid en die klimaatsaktivistebeweging

Wêreldomgewingsdag word jaarliks op 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf prof Oliver Ruppel van die Department Handelsreg dat in die...

Uitkoms van mosies - Buitengewone vergadering van die US Konvokasie

Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die uitslag van die buitengewone vergadering van die Konvokasie wat Donderdagaand, 1 Junie...
Subscribe to