Skip to main content

US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses

​Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed...

Xeketwana praat oor ubuntu en Afrikatale by Universiteit van Pardubice

Dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudies) is op 16 Junie deur die Taalsentrum van die Universiteit van Pardubice in die Tsjeggiese Republiek...

Samewerking tussen UNAIDS en die US kan tot baanbrekersnavorsing lei

Ná 'n positiewe verhouding van meer as twee dekades tussen die Universiteit Stellenbosch se Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur en UNAIDS het twee senior...

US vier Jeugdag met heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog

​Die elemente het goed saamgewerk vir 'n heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog op Jeugdag, 16 Junie toe 'n groep van meer as 60 geesdriftige stappers die koue...

Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge se reg op geskikte behuising moet beskerm word

​Wêreldvlugtelingdag is op Dinsdag 20 Junie gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg dat die Suid...

US lei vier nuwe ‘Afrika-Europa-klusters van navorsings-uitnemendheid’

Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie een van die voorste navorsingsintensiewe universiteite in die wêreld het 'n groot hupstoot gekry met die...

Bertina Engelbrecht tot Raad van Universiteit Stellenbosch benoem

Me Bertina Engelbrecht, die hoof- uitvoerende beampte van die Clicks-groep, is as lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad benoem*. Engelbrecht sal van 1...

Skool vir Rekeningkunde sosiale impak inisiatiewe verander lewens

Die Skool vir Rekeningkunde het onlangs weereens sy uitnemendheid ten toon gestel deur twee sosiale impakprojekte aan te bied wat die lewens van jong gevangenes...

Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig

Jeugdag is op Vrydag 16 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het prof Nicola Smit (dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid), Emma Swart en William...
Subscribe to