Skip to main content

ʼn Dag in die lewe: Zukhanye Magwa 

​Toe hy nog ʼn jong seun was, het Zukhanye Magwa besluit hy gaan aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer. Vandag is dié voormalige studente-atleet en...

Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind

Afgesien van die akademiese uitdaging het twee goed dr Tawanda Zininga laat besluit om 'n dosent in biochemie by die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US)...

US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek

Die storie wat aan Hana Gammon (20) die eerste prys in die 2023-Statebond-kortverhaalkompetsie vir die Afrika-streek besorg het, is aan ʼn baie spesiale mens...

ʼn Dag in die lewe: Heilet Bertrand

​As bestuurder van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) is Heilet Bertrand dink altyd vooruit om kliënte op hoogte van toekomstige neigings en ontwikkelings...

US speel sy rol in vreedsame en inklusiewe ontwikkeling in Afrika

​​Die stigting van die Besigheid- en Konflikwaarnemingsentrum (BKWS) by die Stellenbosch Besigheidskool verleen erkenning aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Varswater-biodiversiteit noodsaaklik vir ons oorlewing

Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit word jaarliks op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times, skryf prof Michael Samways van die...

Gesonde Jy

​Sukkel jy met lae rug pyn of net moeg van die heeltyd sit? Kom sluit aan by ons gesonde jy program vanaf 29 Mei tot 23 Junie. DIe progam is ontwerp deur 'n...

Verbind tot Afrika: SSA sluit betekenisvolle vennootskappe vir US

​Die institusionele tema van die Universiteit Stellenbosch (US) vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en op 25 Mei vier ons saam met die wêreld Afrika-dag...

Veldkos en inheemse produkte deel van kulinêre storie om hulde te bring aan Krotoa

Alikrik, boegoe, wildeknoffel, gebraaide oslewer en mossels was van die enkele plaaslike en inheemse produkte en bestanddele op die spyskaart van die...

ʼn Dag in die lewe: Danielle Radloff

​Danielle Radloff was nooit van plan om ʼn “loopbaan in loopbane" te volg nie, maar haar grondige begrip van die globale werkkonteks beteken sy is goed toegerus...
Subscribe to