Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag word jaarliks op 21 April gevier. Meer moet gedoen word om plaaslike ontwikkeling van gesondheidstegnologie te bevorder. Ons moet in innovasie-infrastruktuur belê.
Navorsers het ʼn geen wat wingerdstokplante se reaksie op siektes beïnvloed “afgeskakel”. Plante minder kwesbaar vir donsskimmel; waterhouvermoë verbeter. Eerste keer dat DNS van stokkerige gewas in Afrika suksesvol aangepas is.
'n Toename in die aantal, asook waardes van mediese nalatigheidseise teen die staat. Regstelsel vir berekening en betaling van toekomstige mediese uitgawes en vergoeding onbevredigend. Twee alternatiewe: Verbintenis om vir toekomstige mediese uitgawes te betaal en 'n plafon vir pyn en lyding.