Popular searches
71 resultate gevind
Maties Masjienleer: Delegasie van onderhandeling aan 'n agent
Kan KI agente leer wat jy dink en jou verteenwoordig by 'n bespreking wat jy nooit bygewoon het nie?
Stellenbosch University
Jeugdag: Jongmense se stemme moet gehoor word
Jeugdag was op 16 Junie. Personeel en studente het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle het op sleutelkwessies, wat jongmense steeds raak, gefokus.
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Faculty of Science
Afrika-mikrobiome – van mense tot ekosisteme – die fokus van nuwe navorsingsleerstoel
Afrika-mikrobiome skitter in hul afwesigheid in globale datastelle, met minder as 3% van mikrobiese diversiteit wat tot dusver gekarakteriseer is. Nuwe navorsingsleerstel het ten doel om die kennistekort oor Afrika-mikrobiota te verminder...
Staff
Toonaangewende akademiese tydskrif vereer voormalige leiers in mikrobiologie
Artikels oor twee voormalige dosente en senior akademiese leiers van die Departement Mikrobiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), proff Hennie van Vuuren en Isak Pretorius, is in ʼn toonaangewende, gespesialiseerde akademiese...
Faculty of Science
US-wiskundige op pad na 75ste Lindau Nobelpryswennerbyeenkoms
Dr. Chevarra Hansraj is een van ses Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat deur die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika gekies is om die 75ste Lindau Nobelpryswennerbyeenkoms in Duitsland by te woon. Haar navorsing lê op die kruispunt van...
Faculty of Science
Voorgraadse Programme Biologiese Wetenskappe
Voorgraadse Programme Biologiese Wetenskappe
Stellenbosch University
Prof Riaan den Haan ontwikkel gisstamme wat afval in bruikbare produkte kan omskep
Prof Riaan den Haan van die Departement Mikrobiologie het sy intreerede op 26 Mei 2026 gelewer. Sy navorsing fokus op die ontwikkeling van gisstamme vir volhoubare biotegnologie-toepassings. Sy werk het ten doel om biomassa en industriële...