Maties Masjienleer: Delegasie van onderhandeling aan 'n agent
Ligging:
Stellenbosch-kampus
Gehoor:
Gebeurtenistipe:
Vergaderplek:
A3011
|
General Engineering Building
Kontakbesonderhede
Prof. Willie Brink
Jy word vriendelik uitgenooi na 'n Maties Machine Learning Talk deur "Cooperative AI Research Fellows (CAIRF)" Oscar Duys en Joseph Low. Kan KI agente leer wat jy dink en jou verteenwoordig in 'n bespreking wat jy nooit bygewoon het nie? Die sprekers sal Habermolt (habermolt.com) bekendstel, 'n sisteem wat gebruikers toelaat om KI agente te stuur om namens hulle aan besprekings deel te neem.