Skip to main content
Students at Stellenbosch University photographed as they are walking to classes on the Stellenbosch campus.
Image by: Stefan Els
Menings en artikels

Jeugdag: Jongmense se stemme moet gehoor word

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
17 Junie 2026
  • Jeugdag was op 16 Junie.
  • Personeel en studente het meningsartikels vir die media geskryf.
  • Hulle het op sleutelkwessies, wat jongmense steeds raak, gefokus.

Suid-Afrikaners het op 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch beklemtoon waarom dit belangrik is om meer aandag te skenk aan die krag van jong stemme, die voeding van die jeug, die terugbetaling van die skuld aan die jeug van 1976, jongmense se regmatige plek aan die tafel, en die opleiding van die jeug om uitblinkers in die wetenskap te word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories