Skip to main content
A picture of African countries outline map from space
Image by: Adobe Stock
Menings en artikels

Belangrike kontinentale kwessies uitgelig op Afrikadag

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
26 Mei 2026
  • Afrikadag is op 25 Mei gevier.
  • Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels geskryf.
  • Hulle het belangrike Afrika-verwante kwessies uitgelig.

Die bou van Afrika se toekoms, Ubuntu en liberale demokrasie, die lewe van vroulike Afrika-migrante in Suid-Afrika, en die internasionalisering van hoër onderwys in Afrika. Dít is die onderwerpe wat kenners aan die Universiteit Stellenbosch, insluitend die Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, in meningsartikels vir die media ter viering van Afrikadag op 25 Mei aangespreek het. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

 

Merkers

Afrika

Verwante stories