Skip to main content

Wetenskap agter die 2025 Nobelpryse

18:00
19:30
Merensky Building
Openbare lesings oor die wetenskap agter die 2025 Nobelpryse

US stel nuwe sentrum bekend wat geneesmiddelontdekking sal bevorder

Die Afrika-sentrum vir Terapeutiese Innovasie (ACT) vul’n belangrike gaping in die vermoë van Suid-Afrika en Afrika om geneesmiddels te kan ontdek. Die nuwe sentrum bring bydraes van die breë vakgebiede van chemie, biologie en farmakologie bymekaar, en versterk sodoende die universiteit se posisie in die gesondheidsinnovasie-ruimte.

L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak

Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.

2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie

08:00
17:00
STIAS
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word. Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan "werklike" navorsing deelneem.

Van die pil tot menopouse: 'n koorddans tussen gesondheid en risiko

18:30
19:30
Konservatorium
Science Café Stellenbosch ondersoek die komplekse verhouding tussen steroïed hormone en vrouegesondheid

Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China

18:30
19:30
Konservatorium
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by Woordfees 2025

Waarom bestudeer ons ruimterotse?

18:30
19:30
Konservatorium
Science Café Stellenbosch ondersoek ruimte rotse - nuwe leefbare wêrelde in die ruimte daarbuite, of dodelike missiele?

Fielding Bertie

Prof Bertie Fielding is Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe

Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken

Malaria veroorsaak deur die Plasmodium falciparum-parasietspesie, is steeds die dodelikste vorm van malaria wat wêreldwyd gesondheidsuitdagings bied Nuwe navorsing deur navorsers by die Universiteit Stellenbosch toon dat drie klein, hoogs gespesialiseerde protïene in P. falciparum ’n krities belangrike rol speel in dié parasiet se oorlewing regdeur sy gekompliseerde lewensiklus. Die versteuring van hierdie drie proteïene kan ’n beduidende impak op die parasiet se vermoë om te oorleef en voort te plant, hê.
Subscribe to