Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Help

Geneeskunde en gesondheid

Klinici wys op sistemiese hindernisse agter skisofrenie-terugvalle

Skisofrenie-terugval is ʼn algemene en kommerwekkende werklikheid in Suid-Afrika. Sowat een uit drie mense wat met die toestand leef, beleef ʼn terugval binne die...
Lees verder
Collage of B4B Party

Impak

Kameraadskap, pret en filantropie by B4B-partytjie

Pret, gulhartigheid en gemeenskapsgees was die kenmerke van die eerste Birthday4Bursaries (B4B)-partytjie, aangebied deur prof Karin Baatjes, FGGW Visedekaan...

Lees verder
Collage from African Psychosis Research Network inaugural meeting.

Gebeure

Nuwe Afrika-wye netwerk van stapel gestuur om psigose-navorsing te bevorder

Daar is steeds te min navorsing oor, en hulpbronne vir psigotiese afwykings in Afrika, ten spyte daarvan dat tussen 1 persent en 4.4 persent van mense op die...

Lees verder
Network

Toekennings en mylpale

VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid

VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid

Die VALIDATE Netwerk het 'n belangrike mylpaal bereik en sy 1000ste lid verwelkom. Hierdie prestasie is...

Lees verder
FMHS 70th

Toekennings en mylpale

70 jaar van impak – viering ons nalatenskap

Sewentig jaar gelede het die Universiteit Stellenbosch 'n visie verwesenlik om 'n plek te skep waar die bevordering van menslike gesondheid die grondslag lê...

Lees verder
Novel Chegou

Toekennings en mylpale

Prof Chegou verkies tot genoot van Afrika Akademie vir Wetenskappe

Prof Novel Chegou van die Universiteit Stellenbosch se nuut gevormde Afdeling Immunologie, waarvan hy tans waarnemende hoof is, is verkies tot 'n genoot van die...

Lees verder