Skip to main content

Midgley Guy

Director for the School for Climate Studies

Engelbrecht Andries

Professor Andries Engelbrecht is tans 'n professor in die Departement Bedryfsingenieurswese (Fakulteit Ingenieurswese) en die Afdeling Rekenaarwetenskap (Fakulteit Natuurwetenskappe).

Klumperman Bert

In 2006 is prof Bert Klumperman deur die Nasionale Navorsingstigting en die Departement van Wetenskap en Tegnologie met 'n Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel bekroon. Sedert 2007 is hy 'n A-gegradeerde wetenskaplike deur die NRF.

Myburgh Kathy

Houer van die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel (SARChi) in Integrerende Skelet-, Spierfisiologie, Biologie en Biotegnologie

Weideman André

Prof André Weideman is 'n professor in die Afdeling: Toegepaste Wiskunde

Ma Yin-Zhe

Prof Yin-Zhe Ma beklee 'n gesamentlike navorsingsleerstoel in berekeningssterrekunde.

Lederer Albena

Prof Albena Lederer lei 'n navorsingsgroep wat oor die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en die Leibniz-Institut für Polymerforschung Dresden (IPF) strek.

Groot data en Zeta-diversiteit verduidelik Afrika-plantverspreidings

Spesieverspreidingskaarte as hoëvlak verteenwoordigers vir die ontleding van biodiversiteit. As die eerste assessering van zeta-diversiteit vir Afrika-plante op kontinentale skaal, bied hierdie studie nuwe insigte oor hul biogeografiese patrone deur ruimtelike konfigurasies van nou-verspreide spesies en wydverspreide spesies te onderskei.

Insekte se liggaamsgrootte word nie deur atmosferiese suurstof beperk nie

Navorsers het lank reeds bestaande teorie omvergewerp oor prehistoriese reusagtige insekte. Die vorm en funksie van insekte steeds 'n aktiewe navorsingsveld. Begrip van liggaamsgrote en funksionele beperkings het implikasies vir die verstaan van biodiversiteitsreaksies op mensgemaakte druk.
Subscribe to