Welcome to University Stellenbosch
Prof Deresh Ramjugernath
'n Jaar van rigtinggewing, 'n toekoms van lewering
’n Jaar van gedeelde doelgerigtheid, samewerking en vooruitgang onder sy leierskap
"Saam vorentoe. Sonke siya phambili".
Die lente is hier en die Universiteit Stellenbosch het iets nuuts om te vier – 'n ontluikende en opwindende digitale herontwaking. Soos 'n akker wat stilweg die belofte van 'n magtige eikeboom inhou, is ons splinternuwe webwerf vol potensiaal, gereed om te groei en uit te brei in die maande wat voorlê. Hierdie reis het 'n paar jaar gelede begin toe ons die saad vir 'n herverbeelde aanlyn teenwoordigheid geplant het – en spruit dit uit en kry dit blare.
Hierdie eerste fase is maar net die begin. Jy sal 'n vars ontwerp, 'n responsiewe en gebruikergerigte ervaring en intuïtiewe maniere vind om ons institusionele inligting te verken. Maar nie elke tak sal al klaar volgroeid wees nie. Sommige bladsye, kenmerke en afdelings sal steeds groei – verfynd en bygevoeg mettertyd. Net soos groot bome, sal ons webwerf nie oornag groei nie. Maar dit is van die begin af ontwerp om toeganklik en verwelkomend te wees om tot iets werklik uitsonderliks te ontwikkel.
Ons nooi jou uit om saam met ons te verken, betrokke te raak en te groei.
Registrasie en gelde 2026
Topstories
Ontdek stories oor ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons uitsonderlike mense.
Institusionele nuus
Vier US-finaliste in die wedloop vir SA se gesogte ‘Wetenskap-Oscars’
Vier finaliste van die Universiteit Stellenbosch (US) sal die instelling by die 2025/2026 Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings ver...
Menings en artikels
Afrika-geleide wetenskap én oorsigbestuur nodig om honger in Afrika te beëindig
Wêreldhongerdag was op 28 Mei. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian het prof Scott Drimie van die Afdeling Menslike Voeding verduidelik hoekom dit...
Opvoedkunde
US se OLA-dag kyk na die toekoms van leer en onderrig in die era van KI
Kunsmatige intelligensie (KI) het baie van die gesprekke op die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste Onderrig-Leer-Assessering-Dag (OLA-dag) oorheers. Die...
Institusionele nuus
Fadzai baan haar weg na 'n internasionale loopbaan
Terwyl sy in Harare, Zimbabwe, grootgeword het, het Fadzai Priscilla Zonke nooit gedink sy sou eendag ’n loopbaan in Dierewetenskap volg nie. Op skool was...
Institusionele nuus
Lloyd gesels oor doelgerigtheid, veerkragtigheid en hoe hy sy pad vind
Vir Lloyd Phillips, ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), het Jeugdag nog altyd ‘n persoonlike betekenis gehad. Gebore op 16 Junie 2002, vier hy sy...
Gebeure
Nuwe argief by die US stel ’n verwaarloosde bevrydingsgeskiedenis in die kollig
’n Belangrike argief wat een van Suid-Afrika se invloedrykste bevrydingstradisies – wat nietemin dikwels verwaarloos word – dokumenteer, het ’n tuiste by die US...
Research and Innovation
Stellenbosch University will be Africa's leading research-intensive university, globally recognised as excellent, inclusive and innovative, where we advance knowledge in service of society.
Komende gebeure
Woon ons geleenthede by om ons gemeenskap te ontdek, te groei, te leer en om betrokke te raak.
'n Dag in die lewe
Ons deel gedurende ons jaarlikse #adayinthelife-veldtog in Mei die stories van personeel wat 'n deurslaggewende rol in die vorming van die Universiteit se impak speel.
Bly verbind, maak 'n impak
Maak weer kontak met mede-Maties, neem deel aan lewenslange leer en speel 'n rol in die vorming van die toekoms deur die volgende generasie studente te ondersteun.
Sosiale media
Word 'n Matie
Sluit aan by 'n gemeenskap van wêreldburgers, verbind deur nuuskierigheid, binne leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut om oplossings te ontdek wat ons land, Afrika en die wêreld verander.
