Menings en artikels
Honger, waardigheid, en wat ons kies om raak te sien
Daar is sekere waarhede wat moeilik is om te bedink. Studentehonger is een daarvan. Honger onder studente is nie ’n nuwe kwessie nie en dit gebeur nie sonder...
Persverklaring
US-dosent pak epiese uitdaging aan om geld vir wetenskapstudente in nood in te samel
'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Marietjie Lutz, is terug in die saal vir 'n goeie saak – om geld vir studente in nood in...
Persverklaring
NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?
Hierdie proses word die Closeout Project (afsluitingsprojek) genoem. Die proses is daarop gemik om probleme rakende studente se befondsingstatus en betalings in...
Persverklaring
NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?
NSFAS is besig met ’n deurlopende nasionale proses om transaksies tussen NSFAS en instellings op studentevlak te versoen. Hierdie proses word die Closeout...
Persverklaring
Mediavrystelling: Aanlyn aansoeke om US-befondsingsgeleenthede vir 2026 nou oopgestel – voornemende voorgraadse studente
Stellenbosch, 1 Oktober 2025 – Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle voornemende voorgraadse studente wat aan die vereistes voldoen uit om aansoek te...
Persverklaring
Funding 101: Sessies vir befondste studente
Onderwerpe wissel van US-befondsing tot NSFAS en studielenings. Ons sal ook die huurooreenkomsprotokol, toelae en uitbetalings, asook administrasievereistes...