Institusionele nuus
Meer as net 'n Makerspace: Universiteit Stellenbosch se Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie
Die Pro AVL MEA-tydskrif het onlangs Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens se innoverende 270° Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie...
Institusionele nuus
Die bevordering van digitale transformasie om toegang tot kennis te verbreed
Leadership tydskrif het onlangs met Ellen Tise, Hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor hoe die...
Sport
MATIES RUGBY VARSITYBEKER 2026 – Baie op die spel vir Maties
Daar is baie op die spel in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie wat op Maandag, 16 Februarie, begin en oor die bestek van twee maande sal plaasvind.
Maties...
Sport
Merke, gereed, laat 2026 begin!
Welkom by ’n nuwe jaar van sportuitnemendheid by Maties Sport! 2026 beloof ’n kalender propvol geleenthede vir al ons sportkodes en verseker dat daar iets is...
Sport
Erkenning vir lang, uitmuntende diens
Twee Maties Sport-staatmakers, Dan Brown en Karen Swart, is vir 25 jaar se toegewyde diens erken met ’n toekenning vir uitnemendheid deur die kantoor van die...
Sport
Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal
Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land...
Sport
Horne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog
Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne.
Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch...
Sport
Maties Sport beloon uitnemendheid by jaarlikse toekenningsaand
Maties Sport het op Vrydag, 17 Oktober 2025 met sy Jaarlikse Sporttoekennings uiteenlopende sportpersoonlikhede en Stellenbosch Universiteit-leiers verwelkom...
Sport
Boodskap van die Hoof van Rugby
Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer.
Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is...
Sport
Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas
Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die...