Skip to main content
Stellenbosch University Library Immersive Technology Lab
Image by:
Institusionele nuus

Meer as net 'n Makerspace: Universiteit Stellenbosch se Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie

Theresa Schoeman
Head: Marketing and Communication
22 Julie 2026
  • Meer as net 'n Makerspace: Universiteit Stellenbosch se Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie

Die Pro AVL MEA-tydskrif het onlangs Universiteit  Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens se innoverende 270° Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie (LIT) uitgelig. Die LIT is ontwerp as 'n uitbreiding van die Biblioteek se Makerspace en bied 'n buigsame, samewerkende omgewing waar studente en navorsers data kan visualiseer, ontwerpe kan evalueer en nuwe benaderings tot onderrig, leer en interdissiplinêre navorsing kan verken.

Lees die volledige artikel (pages 42-43) hier.

Merkers

Nuus

Verwante stories