Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)...
Sport
Maties Sport bied USSA-Hokkietoernooi aan by SU se nuwe fasiliteite
Suid-Afrika se enigste Universiteit met drie watergebaseerde astroturf-velde
Terwyl ons voorberei vir die 2025 USSA Winterspele, is daar opgewondenheid onder...
Sport
Maties se Fogle fokus op tweede FISU Wêreld Universiteitspele
Met sy eksamen agter die rug, kan die Stellenbosch Universiteit-student Jason Fogle nou op sy tennis fokus voordat hy na Duitsland vertrek.
Die opkomende...
Sport
Maties hero, now South African hero
Dit het amper gevoel of dit bestem was dat David Bedingham deel sou wees van die Suid-Afrikaanse krieketspan wat geskiedenis gemaak het deur die eerste SA...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Reniel Hugo (Maties Rugby)
Om ’n Matie te wees, is ’n voorreg
Varsitybeker-wedstryde Maandagaande in ’n volgepakte Danie Craven-stadion was nie net besonders danksy die atmosfeer nie...
Sport
Kapteine gesels oor rugby en leierskap
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te...
Sport
Goue medalje in China verander Gardeo se lewe
Die goue medalje by die pas afgelope Wêreld Atletiek Aflos-kampioenskappe is nie net nog ’n medalje nie, dis lewensveranderd, vertel oud-Matie Gardeo Isaacs...
Sport
All Stars wen eerste Maties Netbal Streekliga
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Aneurin Robyn (Maties Sport)
Aneurin wil lewens verander
Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir...
Sport
Maties Rugby verwelkom sport-wonderkind en Junior Bokke-kaptein Riley Norton
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige...