Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens...
Sport
Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning
Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n...
Sport
Eens ’n Matie, altyd ’n Matie
Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy...
Sport
ERKENNING VIR GOEIE WERK
Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang.
Maties Sport...
Sport
Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie
Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind...
Sport
Maties Sport vereer student-atlete
Die 49ste uitgawe van die Stellenbosch Universiteit (SU) Maties Sporttoekennings is op Vrydag, 18 Oktober in die Coetzenburg-sentrum aangebied. Verskeie...
Sport
Samevatting van ’n opwindende seisoen!
Aan die einde van die 2024 rugbyseisoen het ons rede om trots te wees. In die Varsitybeker-toernooi het ons span elke week verbeter en uiteindelik tweede op...
Sport
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...
Sport
Rugby is Floors se roeping
Rugby is nie ’n werk of selfs ’n loopbaan vir Maties Rugby se hoofafrigter, Kabamba Floors, nie – dit is ’n roeping.
Floors is op die ouderdom van nege aan...
Sport
Maties Rugby onderteken ooreenkoms met nuwe hoofborg Mitchum
Maties Rugby het ’n hoofborgskapooreenkoms met Mitchum onderteken, wat beoog om die twee handelsmerke te versterk met gedeelde waardes soos uitnemendheid...