Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A view of part of the Stellenbosch campus from the Department of Educational Psychology with mountains in the background.
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys

Indien die eerste Quacquarelli Symonds-wêreldranglys vir Universiteite (QS WRU): Afrika suid van die Sahara iets is om na te gaan, is die Universiteit...
Lees verder
Profs Hemmings and Essop

Toekennings en mylpale

Twee FGGW-professors sluit aan by akademie van uitstaande wetenskaplikes

Twee senior akademici van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was onder die 45 voorste vakkundiges wat as...

Lees verder
Prof Nina Schumann in a blue dress in Stellenbosch

Menings en artikels

Prof Nina Schumann vind nuwe note in ’n wêreld herverbeel deur Parkinson se siekte

Toe die begaafde pianis prof Nina Schumann vir haar eerste mammogram gegaan het, het sy ’n roetine-ondersoek verwag. In plaas daarvan is sy daar weg met ’n...

Lees verder
A buzz of anticipation filled the Chamber of Mines Building at Stellenbosch University’s (SU) Department of Earth Sciences as students, academics and industry delegates recently gathered for the launch of a powerful new scientific instrument – one that promises to transform research across the physical and earth sciences.

Natuur- en wiskundige wetenskappe

US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in

Die Kamer van Mynwese-gebou by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Aardwetenskap het met opwinding gegons toe studente, akademici en...

Lees verder
Reuben Masia celebrates his graduation

Persverklaring

Eerstegenerasie- US geneeskundegegradueerde bewys dat drome wat in klein plekke gewortel is, ver kan gaan

Roossenekal, ’n 2,5 km²-kolletjie op die Limpopo-kaart, is die soort dorp “waar die horison naby voel en die plafon vir drome nog nader”. Maar vir Reuben Lefa...

Lees verder
A scene from one of the videos where a Deaf storyteller interprets a children’s storybook in South African Sign Language.

Persverklaring

US se Handlab en Book Dash open nuwe wêrelde vir dowe kinders

ʼn Stille revolusie wat in vroeë kindergeletterdheid woed het nie in ʼn klaskamer begin nie, maar in ʼn ateljee waar dowe storievertellers Afrika-stories inoefen...

Lees verder
Chérise Adams reframes feminist theory through the lived knowledge of working-class Coloured womxn in the Winelands.

Persverklaring

‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas

“Kleurling* identiteit het ʼn bietjie ruimte nodig om asem te haal.” Hierdie reël uit Chérise Adams se meestersgraadtesis bly die leser by en kry eers betekenis...

Lees verder