Image by: Adobe Stock
Menings en artikels
Wêreldoseanedag: Oseaanbewaring belangrik vir mense en ekosisteme
09 Junie 2026
- Wêreldoseanedag was op 8 Junie.
- Kenners aan die US het meningsartikels vir die media geskryf.
- Hulle het belangrike oseaanverwante kwessies uitgelig.
Wêreldoseanedag is op 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op oseaanbewaring, die waarde van Afrika se mariene beskermde gebiede, en die oseaan se vermoë om koolstofdioksied uit die atmosfeer vas te vang en te stoor, gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Derek Armitage en Dr Ella-Kari Muhl (Oseaanbewaring het sterk verhoudings en nie net teikens nodig nie – The Conversation)
- Dr Francis Vorhies (Die dubbele voordele van Afrika se mariene beskermde gebiede vir gemeenskappe en ekosisteme – Weekend Argus)
- Prof Pedro Monteiro (Mariene koolstofdioksiedverwydering: Ons volgende uitdaging vir oseaanwetenskapbeleid en -bestuur? – Mail & Guardian)