Popular searches
Huidige voorgraadse studente
Die Fakulteit Natuurwetenskappe verskaf 'n soliede grondslag in die basiese wetenskappe soos vereis word in die algemene wetenskaplike professies, sowel as vir professionele grade soos ingenieurswese, gesondheidswetenskappe en...
Inligting oor ons versamelings
unieke navorsing versamelings, africana, beskermde boeke, dokumentesentrum
Reserweriglyne vir doserende personeel
Die hoofdoel van die reserwediens is om vir kort periodes toegang tot materiaal wat dikwels gebruik word te verskaf, ten einde te verseker dat dit vir ’n groot groep kliënte toeganklik is. Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens is besig om...
Digitale Humaniora
Digitale Humaniora (Digital Humanities) is ʼn sambreelterm vir die teorie, metodologie en praktyke wat verband hou met sosiale en geesteswetenskappe wat tegnologie gebruik as ʼn geïntegreerde en noodsaaklike deel van navorsingsaktiwiteite.
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek
Die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingdiens en is geleë op die Tygerbergkampus in Parow, in die Onderwysblok van die Fakulteit Geneeskunde en...
Teologie Biblioteek
Die Teologie Biblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in Dorpstraat 171, in die gebou wat die Fakulteit Teologie huisves.