Bestuurspan
Rektoraat (Uitvoerende bestuur)
Die Rektoraat is verantwoordelik vir die uitvoerende leierskap en bestuur van die Universiteit. Hieronder is die huidige lede en hulle portefeuljes:
- Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier
- Prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Internasionalisering
- Prof Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel
- Prof Richard Stevens, Waarnemende Viserektor: Akademies
- Prof Nicola Smit, Waarnemende Bedryfshoof
- Dr Ronel Retief, Registrateur
- Dr Leslie van Rooi, Studentedekaan
Lede sonder stemreg:
- Dr Wayne Muller, Uitvoerende Bestuurder: Rektoraat
- Karen Bruns, Hoofdirekteur: Bevordering, Belanghebber-interaksie en Kommunikasie
- Neville Naidoo, Senior Direkteur: Regsdienste
Pro-Viserektore
Die PVR’e dien as ambassadeurs van die Universiteit én die Visekanselier en verteenwoordig die US op nasionale en internasionale vlak, terwyl hulle gespesialiseerde inisiatiewe lei wat met die instelling se waardes en langtermyndoelwitte strook.
- Prof Francesco Petruccione, PVR: Kwantumtegnologie en Kunsmatige Intelligensie
- Prof Wikus van Niekerk, PVR: Institusionele Doeltreffendheid
- Prof Reggie Nel, PVR: Internasionalisering
- Prof Geo Quinot, PVR: Regeringsvennootskapp
- Prof Erick Strauss, PVR: Geneesmiddelontwikkeling en Kliniese Proefnemings
- Prof Tulio de Oliveira, PVR: Vennootskappe met die Bedryf, die Sakesektor en Stigtings
Dekane
Die dekane lei die Universiteit se tien fakulteite, met elkeen wat verantwoordelik is vir akademiese leierskap en fakulteitsbestuur.
- Prof Kennedy Dzama, AgriWetenskappe
- Prof Vasti Roodt, Lettere en Sosiale Wetenskappe
- Prof Reza Daniels, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Prof Mbulungeni Madiba, Opvoedkunde
- Prof Wikus van Niekerk, Ingenieurswese
- Prof Juanita Pienaar (waarnemend), Regsgeleerdheid
- Prof Elmi Muller, Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
- Vakant, Krygskunde
- Prof Burtram Fielding, Natuurwetenskappe
- Prof Reggie Nel, Teologie
Direkteure van die tipe-3 skole
- Prof Guy Midgley, Skool vir Klimaatstudie
- Prof Kanshukhan Rajaratnam, Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Hoofdirekteure
- Ilhaam Groenewald, Sport
- Miriam Hoosain, Menslike Hulpbronne
- Dr Antoinette van der Merwe, Informasietegnologie
- Manie Lombard, Finansies
- Anita Nel, Innovasie en Kommersialisering
- Nicolette van den Eijkel, Fasiliteitsbestuur
- Karen Bruns, Bevordering, Belanghebber-interaksie en Kommunikasie
Senior Direkteure
- Irfaan Dalvie, Bedryfsake
- Christelle Feyt, Studentewerwing
- Robert Kotzé, US Internasionaal
- Neville Naidoo, Regsdienste
- Eben Mouton, Besigheidsbestuur: FGGW
- Dr Barbara Pool, Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika
- Adv Hein Swanepoel, SunKom (Kommersiële Dienste)
- Dr Therina Theron, Navorsing en Innovasie
- Ellen Tise, Biblioteek- en Inligtingsdiens
- Dr Nicoline Herman (waarnemend), Leer- en Onderrigverryking
- Dr Kathy Grammer, Kampusgesondheidsdiens
- Prof Chris van der Hoven, Stellenbosch Besigheidskool