Skip to main content

Oorbrug vastelande en verskuif denke, uit Parys

Ons stel graag 'n dinamiese Matie bekend wat uit die hartjie van Europa groot dinge vermag. Sine Maphumulo woon in Parys, waar sy haar professionele passie vir...

Ingenieur-opvoeder leer jonges van chemie en chutzpah

Ons hop oor na Wes-Londen, waar ons Karien Botha raakloop. Dié voormalige ingenieur is deesdae 'n chemie-onderwyser, en boonop een van ons mees energieke en...

'n Matie wat bande bou, van Stellenbosch tot Frankfurt

In Duitsland ontmoet ons Arnim Ritter, 'n finansiële foendi met 'n hart vol aangename Stellenbosse herinneringe, 'n groeiende jong gesin, en 'n passie om by die...

Versterking van Suid-Suid-samewerking: Besoek aan Bogotá, Colombia

​Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SU Internasionaal) brei sy streeksvennootskapsbenadering verder uit deur samewerking te bevorder in dele van die...

Styg na Sukses — CISU-leerling Wen Nasionale Laerskooltitel by ‘Chinese Bridge’-kompetisie

Op 27 Junie is die Suid-Afrikaanse eindronde van die 18de Chinese Bridge Chinese Vaardigheidskompetisie vir Buitelandse Hoërskoolleerders, saam met die 5de...

US skitter by 'Wetenskap-Oscars'

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32...

US gee erkenning aan onderwysuitnemendheid by toekenningsaand

​Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is onlangs met akademiese trots gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) die jaarlikse Viering...

In Afrika, met Afrika, vir Afrika: Besoek baan die weg vir toekomstige samewerking

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektor en Visekanselier, prof. Deresh Ramjugernath, het onlangs 'n hoëvlak-afvaardiging gelei op 'n eerste in sy soort,...

Eerste beraad van sy soort aangebied deur die US se Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika

Die eerste beraad van sy soort oor inligtingsintegriteit, met aanbiedings deur vooraanstaande navorsers, beleidsaktiviste, rolspelers in die bedryf en...

Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan

'n Toegewyde groep studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP), 'n...
Subscribe to