Skip to main content

Cynthia Lategan-Kriel: ’n Nalatenskap van leierskap, diens en toewyding

Dekades lank is Cynthia Lategan-Kriel al ’n hoeksteen van die Stellenbosch Besigheidskool (SBS) aan die Universiteit Stellenbosch (US). As programkoördineerder...

Prof Nicola Plastow vervul verskeie rolle met doelgerigtheid en passie

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

SA benodig nuwe strategie om landbouvoedsel-uitvoere na EU te verhoog

Hoewel Suid-Afrika sterk handelsooreenkomste met die Europese Unie (EU) het en sy grootste handelsvennoot in Afrika is, neem die omvang van landbouvoedselhandel...

Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor

Met meer as drie dekades se ononderbroke diens by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, kan die personeel hulle die...

Betrokkenheid by SU-vennote

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots daarop om wêreldwye vennootskappe te handhaaf en deel te neem aan van die wêreld se voorste netwerke vir hoër...

Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”

Hierdie Vrouemaand vier die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch die briljante, dapper en deernisvolle vroue...

Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch

​ Beste kollegas en studente Hieronder volg 'n belangringrike Universiteitsverklaring vir julle kennisname:​ Geval van breinvliesontsteking by Universiteit...

Mikroskuilings belangrik vir oorlewing van insekte

​Mikroklimate – in teenstelling met grootskaalse makro klimaatsmodelle op streeks- of selfs globale vlak – kan 'n oplossing bied om die negatiewe impakte van...

Wat 'n winskoop!

Ons het 'n hele paar lekker voordele en kortings vir Maties-alumni in die Globale Noorde beding. Kyk 'n bietjie hier onder, en geniet. Nuwe SACCUK-vennootskap...

Maties laat sing die speke van Londen na Brighton vir 'n goeie saak

'n Groep vasberade alumni verruil op 14 September vir die sewende opeenvolgende jaar die stad se sypaadjies vir landelike lanings wanneer hulle die ikoniese...
Subscribe to