Skip to main content
Designed by SU

Die toekoms begin hier

Ons vier die studente wie se aksies vandag die dag van môre vorm.

By die Universiteit Stellenbosch sit jongmense nie net en wag vir die toekoms nie – hulle werk aktief daaraan om dit te help vorm.

Ons studente maak vandag deur innovasie, leierskap, navorsing, entrepreneurskap en gemeenskapsbetrokkenheid 'n verskil terwyl hulle voorberei vir môre. Hulle stories is 'n bewys daarvan dat wanneer talent gekoester en geleenthede geskep word, betekenisvolle impak volg.

Volg ons jaarlikse Jeugmaand-reeks om uit te vind hoe ons studente vandag reeds saam die toekoms vorm.

swish
Image by: Designed by SU

Fokus op Jeugmaand-profiele


Prof Deresh Ramjugernath, Stellenbosch University's Rector and Vice-Chancellor, received an honorary doctorate from Coventry University.

Persverklaring

Coventry-Universiteit ken eredoktorsgraad toe aan rektor van US

Coventry-Universiteit het ’n eredoktorsgraad in die opvoedkunde toegeken aan prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Guests of honour at the Career Day for Law Students

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...

Lees verder
Prof Cristina Trois, Director of Stellenbosch University’s Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies, presents research on unlocking value from vine waste at the Southern African Sustainable Energy Conference 2026. With her are co-authors Dr Yared Abera (left) and Martina Mariani. Picture: Desmond Thompson

Gebeure

Neem navorsing oor volhoubare energie van proewe tot produkte

Suid-Afrikaanse navorsers behoort sukses nie net aan publikasies en patente te meet nie, maar aan die tasbare tegnologieë, ondernemings en werksgeleenthede wat...

Lees verder

#Veranderingmakers

#OnsGroeiSaam

#JeugMaand