Skip to main content
Image under license by Freepik.com

Stories


Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
Prof Quinette Louw (third from left) and Luigia Nicholas (second from right) with other contributors at the launch of the report in Nairobi
Image by: Supplied

Persverklaring

Nuwe US-geleide verslag lê Afrika se toegangkrisis tot hulpmiddeltegnologie bloot

Toegang tot ondersteunende hulpmiddeltegnologieë – instrumente, toestelle en stelsels wat mense met gestremdhede help om alledaagse take makliker uit te voer –...
Lees verder
Decay without Mourning Conference

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

'Verval sonder rou'-konferensie bied nuwe maniere om na die verlede om te sien

'n Internasionale konferensie aan die Universiteit Stellenbosch (SU) het aannames oor erfenis wat reeds baie lank bestaan, uitgedaag en akademici, kunstenaars...

Lees verder
A graphic depicting the Gold Quill Award

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...

Lees verder
A picture of lock icon technology on a computer laptop screen on a table

Menings en artikels

Suid-Afrikaanse navorsing moet in ʼn veranderende wêreldlandskap beskerm word

ʼn Doeltreffende benadering tot navorsingsekuriteit kan nie bloot ʼn lys van beperkings wees nie. Dit moet ʼn deurdagte, risikogebaseerde raamwerk wees wat...

Lees verder
An aerial view shows widespread flooding submerging villages and farmland, with isolated homes and trees standing amid vast floodwaters

Menings en artikels

Heroorweging van ons vryheid in ʼn tyd van klimaatkrisis

Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In 'n meningsartikel vir die Cape Argus vestig dr Gibson Ncube van die Departement Moderne Vreemde Tale die...

Lees verder
Participants at the launch of a special issue of the journal Development Southern Africa devoted to “Prioritising the Fight Against Stunting in South Africa” on 21 April 2026.

Geneeskunde en gesondheid

US-navorsers dra by tot vername studie oor ingeperkte groei

ʼn Nuwe spesiale uitgawe van die vaktydskrif Development Southern Africa bring toonaangewende Suid-Afrikaanse navorsers, beleidmakers en praktisyns byeen om een...

Lees verder
A photo of Lindsay Gurnell

Menings en artikels

Opkoms van populisme plaas demokrasie onder druk

Lindsay Gurnell is tans besig met haar meestersgraad in politieke wetenskap aan die US. Sy stel veral in politieke gedrag en demokratiese staatsbestuur belang...

Lees verder

ERKENNING: Prente onder lisensie deur Freepik/freepik.com