Popular searches
98 resultate gevind
Innovation and Commercialisation
Biotegnologie vir ‘n groener, volhoubare toekoms
Die ontwikkeling van geneties-gemodifiseerde gisstamme wat spesiale ensieme vir kommersiële toepassings produseer.
Innovation and Commercialisation
Ry groen, ry maklik, ry Matie Bike: Wêreldfietsdag beklemtoon volhoubare mobiliteit op kampus
Elke jaar op 3 Junie vier die Verenigde Nasies Wêreldfietsdag om die fiets te erken as 'n toeganklike en volhoubare vorm van vervoer wat gesonder gemeenskappe en meer leefbare stede bevorder. Vanjaar se tema, "Cycling for a Greener Future"...
SUNCOM
Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei
Annerie Senekal is pas aangestel as die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) se eerste vroulike kurator. Sy het op 1 Julie 2026 amptelik haar nuwe rol opgeneem, 'n posisie wat sy in baie opsigte reeds die afgelope nege maande...
Responsibility Centre Operations and Finance
Anita Nel vereer as innovasiekatalisator by Forbes Woman Africa-toekennings 2026
Anita Nel vereer as innovasiekatalisator by Forbes Woman Africa-toekennings 2026
Innovation and Commercialisation
Dr Nel en Prof Janson se baanbrekerswerk in titanium-innovasie red duisende pasiënte se borswande
Die ontwikkeling van 'n nuwe titanium sternum-inplantaat om gedeeltes van die sternum,wat tydens kankerchirurgie verwyder is, te vervang.
Innovation and Commercialisation
Innovus Tegnologie Oordrag ondersoek die gereglike raamwerk wat die sportbedryf aandryf
Sport gaan nie net oor die spel nie, dit kruis ook paaie met die mode, vermaak, media, gesondheid, speletjies en verbruikersprodukte.
Innovation and Commercialisation
Bekroonde Black Sheep Coffee company word nuwe bedryfsvennoot van Maties Coffee Hub
Factory 209 verwelkom met trots Black Sheep Coffee Company, in samewerking met Genesis Coffee and Dining, as die nuwe bedryfsvennoot van Maties Coffee Hub in die Neelsie-studentesentrum.
Innovus TTO-Dommisse Prokureurs Ing. Belangekonflik Werkswinkel: Webinaarreeks
Innovus TTO en Dommisse Prokureurs Ing. bied aan ’n drieledige webinaarreeks om navorsers en entrepreneurs van die Universiteit Stellenbosch (US) praktiese