Persverklaring
Bekroonde Black Sheep Coffee company word nuwe bedryfsvennoot van Maties Coffee Hub
Black Sheep Coffee Company, gestig deur die opgeleide sjef Rory Lambson, het gegroei van ’n klein spesialiteitskoffiebrander tot ’n gevestigde...
Menings en artikels
Entrepreneurskapshubs, regte vaardighede kan jeugwerkloosheid help verminder
Die probleme wat baie jongmense ondervind om werk te kry was een die belangrikste kwessies wat gedurende Jeugmaand uitgelig is. In meningsartikels vir die media...
Persverklaring
US-student neem prostetiese innovasie uit Afrika na die wêreldverhoog
Sy is net 23, maar Amohetsoe Shale, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) en stigter van NAVU Mobility, kom eersdaags voor die grootste...
Toekennings en mylpale
US-eregraad vir pionier van digitale bankwese in Afrika
Dr Tjaart Johannes van der Walt, ’n pionier van digitale bankwese in Afrika, het Donderdag (26 Maart) ’n eredoktorsgraad van sy alma mater, die Universiteit...
Institusionele nuus
US verleen eredoktorsgraad aan befaamde entrepreneur, kampvegter vir sosiale geregtigheid
Die befaamde Suid-Afrikaanse entrepreneur en kampvegter vir sosiale geregtigheid, Chris Otto, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad...
Menings en artikels
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In ʼn meningsartikel vir University World News skryf Anita Nel, Hoofdirekteur: Innovasie en...
Opvoedkunde
US help fasiliteer entrepreneuriese innovasie met hoë-impakwerkswinkel
By ’n byeenkoms van hoëronderwysleiers van regoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG), het die Universiteit Stellenbosch (US) sy verbintenis...