Skip to main content
Prof Erick Strauss

Persverklaring

US-biochemikus deel van globale konsortium met US$60 miljoen vir nuwe strategieë vir die ontdekking van nuwe antibiotikas

Prof Erick Strauss van die Universiteit Stellenbosch (US) se departement Biochemie staan aan die hoof van een van twee Afrika-projekspanne wat gekies is om deel...

Lees verder
Inventors awards

Toekennings en mylpale

US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...

Lees verder
Prof Joao Cabral from Imperial College London speaking at a workshop "Nanosolutions for antimicrobial surfaces"

Innovasie en entrepreneurskap

“Buite-die-boks”-tegnologieë nodig om multimiddelweerstandige patogene te beveg

Van die nuutste “buite-die-boks”-tegnologieë en navorsing in die stryd teen multimiddelweerstandige patogene – in hospitale se Intensiese sorg-eenhede en die...

Lees verder
Subscribe to Biotegnologie