Institusionele nuus
Vier US-finaliste in die wedloop vir SA se gesogte ‘Wetenskap-Oscars’
Vier finaliste van die Universiteit Stellenbosch (US) sal die instelling by die 2025/2026 Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings ver...
Persverklaring
Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar
Onthou jy 2018, toe ons almal bekommerd was oor “Dag Zero”? Koerantopskrifte het gewaarsku dat Kaapstad die eerste groot stad sonder water sou word, en baie...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Arnold Rix bevorder hernubare energietegnologieë vir 'n koolstofarme toekoms
Prof Arnold Rix van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Persverklaring
Pan-Afrika-parlement keur vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur goed
Afrika het 'n geskiedkundige stap vorentoe vir volhoubare ontwikkeling, voedselsekerheid en omgewingsbeskerming geneem toe die Pan-Afrika-parlement (PAP) op 6...
Vermindering van elektroniese afval by die US
Elke jaar genereer die wêreld ongeveer 40 miljoen ton elektroniese afval (e-afval) - die ekwivalent van 800 skootrekenaars wat elke sekonde weggegooi word...
Impak
Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n uitstaande mylpaal in volhoubaarheid bereik met die...
Ingenieurswese en tegnologie
Reeks oor Volhoubaarheid: Biosurfaktante en Biowaterstof
As deel van sy volhoubaarheidsnavorsingspogings, fokus die Departement Chemiese Ingenieurswese op die vervaardiging van biomolekules om produkte wat van...
Ingenieurswese en tegnologie
Reeks oor Volhoubaarheid: Die SARChI-leerstoel in Groen Waterstof
Die aktiwiteite onder die SARChI-leerstoel in Groen Waterstofintegrasie en -oorgang in die Departement Chemiese Ingenieurswese fokus op die gebruik van...
Ingenieurswese en tegnologie
Reeks oor Volhoubaarheid: Die Seewierprojek
Hierdie projek het begin as navorsing oor 'n baie spesifieke, groot molekule wat in seewier voorkom, genaamd fukoïdaan. Met verloop van tyd het die studie...
Ingenieurswese en tegnologie
Reeks oor Volhoubaarheid: Die Cannabis-projek
Die ekstraksie van aktiewe verbindings uit cannabis vir medisinale doeleindes is 'n vinnig groeiende bedryf. Tydens die ekstraksie van hierdie aktiewe...