Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

CGW Schumann medal winner - Mr Ulrich Le Roux
Image by: Supplied

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Meer as volpunte: CGW Schumann-medalje vereer uitsonderlike aktuariële student

Die medalje, wat vernoem is na prof CGW Schumann, 'n baanbrekerdosent en voormalige dekaan van die Fakulteit, word sedert 1986 jaarliks toegeken om die...
Lees verder
header - donated computers
Image by: Supplied
Career workshop at Pebbles
Image by: Supplied
Goosain Solomon

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

’n Nuwe Begin: Goosain Solomon sê tot siens

Na byna twee dekades van toegewyde diens aan die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, breek ʼn welverdiende nuwe...

Lees verder
Johan van Rooyen

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Van ponskaarte tot 24/7-labs: Johan van Rooyen neem afskeid van US

Na 35 jaar se getroue en onbaatsugtige diens aan die Universiteit Stellenbosch (US) neem Johan van Rooyen, bestuurder van die Fakulteit Ekonomiese en...

Lees verder
Mias de Klerk

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag

Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag

Prof Mias de Klerk se loopbaan is ’n toonbeeld van doelgerigte herontdekking. As hoof van die...

Lees verder
A view of the library on the Stellenbosch campus.

Institusionele nuus

US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys

Indien jy sou belangstel om Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe of die Landbouwetenskappe in Suid-Afrika te...

Lees verder
EMS 2025 Research Day

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Uitnemendheid en samewerking oorheers EBW Navorsingsdag

Navorsingsuitnemendheid en 'n bereidwilligheid om saam te werk was die kenmerkende eienskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ekonomiese en...

Lees verder
Discovery - GradHack

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack

Foto: Van links na regs: Discovery se Jamie Whittaker, Hoofinligtingsbeampte: Gebruikerskoppelstelsels (Systems of Engagement), by Jaime Kruger, Mia Olivier...

Lees verder