Geleenthede
Beskrywing
'n Trotse Stellenbosch Universiteit-opstartmaatskappy
Teikengroep
Alle studente
Meer informasie:
Beskrywing
In samewerking met die Universiteit Stellenbosch Internasionaal (deel van GEP-kursusse - Globale Onderwysprogramme), bied die Departement Moderne Vreemde Tale aandklasse vir beginners in Frans, Duits, Spaans en Chinees aan. Die bekendstelling van 'n aandkursus in die Arabiese taal word ook beplan. Die kursusse vind plaas gedurende die semester en is bedoel vir diegene wat baie min of geen kennis van die taal het nie.
Teikengroep
Alle studente, personeel en die publiek
Meer informasie:
Raadpleeg asseblief die brosjure vir besonderhede oor klasrooster, fooie en ander besonderhede.
Beskrywing
Dit is nie altyd maklik om van 'n bekende omgewing na 'n nuwe land met nuwe mense en nuwe kulture te verhuis nie. Ons Matie Buddy-program bied internasionale studente die geleentheid om met 'n plaaslike student te skakel nog voordat hulle in Suid-Afrika aankom. Dit sal hulle help om by die Universiteit Stellenbosch in te skakel.
Teikengroep
Alle studente
Meer informasie:
Description
See downloadable information sheet.
Target Group
Honours & Master’s Students
More information: