Popular searches
19 resultate gevind
Rulanzen eskalasie gebeurtenis twee
Rulanzen eskalasie gebeurtenis twee
Faculty of Arts and Social Sciences
VN-deskundigepaneel onder mede-voorsitterskap van Crest, dr Heide Hackmann stel jongste verslag oor klimaat en SDG se sinergieë vry
Deskundige groep oor klimaat en SDG Sinergy
Stellenbosch University
Taaldag besin oor meertalige ingesteldheid as bepaler van studentesukses
Taaldag het beklemtoon hoe veeltaligheid toegang en sukses in alle areas van studentelewe aan die US versterk. Studente en personeel het ervarings gedeel wat illustreer hoe taal identiteit, leer en betekenisvolle betrokkenheid in ‘n...
Stellenbosch University
Twee jong US-wetenskaplikes vir uitnemendheid in hul vakgebiede erken
Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is as lede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS) ingehuldig. Drs Phila Msimang en Noreth Muller-Kluits tel onder tien nuwe lede wat tydens die jaarlikse...
Stellenbosch University
Literêre reuse ondersoek skryfwerk, mag en tuishoort in Kanselierslesing
Twee Nobelpryswenners uit Afrika, J.M. Coetzee en Abdulrazak Gurnah, het gepeins oor hoe Afrika “die wêreld skryf”. Die gesprek het Engelstalige oorheersing, veeltalige realiteite en vertaling as die dryfvere van ’n globale literêre...
Faculty of Arts and Social Sciences
The University of Venda appoints Stellenbosch University alumnus Professor Fulufhelo (Fulu) Netswera as Vice Chancellor Research and Postgraduate Studies
Vanaf 1 Oktober 2025 het Fulu die nuwe rol van Adjunk-Visekanselier Navorsing en Nagraadse Studies aan die Universiteit van Venda aanwar en sien daarna uit om die navorsingskultuur van daardie universiteit ten goede te verander.
Faculty of Arts and Social Sciences
Departement Moderne Vreemde Tale bied gesogte 2025 Naspers-taaltoekennings vir Chinees aan
Die Departement Moderne Vreemde Tale (MVT) in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (FLSW) het op 13 November sy jaarlikse Naspers-toekenningseremonie by die Stellenbosch Institute for Advanced Study (STIAS) aangebied.
Faculty of Arts and Social Sciences
Nuwe denke in Fakulteit oor die US se verlede en toekoms
Historikus dr Anell Daries omskep kontroversie in navorsing en wys hoe dissiplinêre nalatenskappe kennisvorming beïnvloed – maar sy hou haarself ook aanspreeklik om die US van binne af te help verander. Meestersstudent Jesse le Roux...
Faculty of Arts and Social Sciences
Departments - centres
Departments - centres - Faculty of Arts and Social Sciences
Faculty of Arts and Social Sciences
BA Student Committee (BASC)
BA Student Committee (BASC) - Faculty of Arts and Social Sciences