Skip to main content

Komitee vir Onderrig en Leer

Die Komitee vir Onderrig en leer maak aanbevelings en doen verslag aan die Fakulteitsraad oor 'n verskeidenheid kwessies verwant aan studente se sukses. Die komitee se werk is belyn met die Onderrig- en Leerbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat ten doel het "om onderrig en leer van gehalte te bevorder wat die ryke potensiaal van ’n toenemend diverse studentekorps verwelkom en graduandi oplewer wat kan bydra tot ’n komplekse samelewing​".

Institusionele beleide en riglyne oor onderrig en leer kan via die Sentrum vir Onderrig en Leer bekom word.​

 

Dokumentbewaarplek


Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe Onderrig- ​​en Leerkomitee

  • Dr Megan Jones (English, Chair)
  • Dr Dale Moodley (Psychology, Vice Chair)
  • Prof Taryn Bernard (Ex Officio, Vice Dean Teaching and Learning)
  • Shona Lombard (Ex Officio, Extended Curriculum Programme)
  • Dr Ziyanda Majombozi (Sociology)
  • Dr Ursula Westwood (Ancient Studies)
  • Dr Nicola Holm (Drama)