Skip to main content

Akademiese Aanbodkomitee (AOC)

Die AAK is verantwoordelik vir die goedkeuring en kontrolering van die akademiese aanbiedings van die Fakulteit van Lettere en Sosiale Wetenskappe. Dit is ons Fakulteit se ekwivalent van ander fakulteite se programkomitees.
Die mandaat van die AAK strek egter wyer as programme en modules. Die komitee voer ook talle ander kontroles uit, insluitend (maar nie beperk tot) die grondwette van sentrums en ander omgewings, samewerking tussen fakulteite oor akademiese inhoud, en praktiese kwessies soos roosters, assesserings, en dies meer.

Die komitee se doel is om kollegas binne die Fakulteit te adviseer en by te staan met hul voorstelle, om seker te maak dat die voorstelle aan die onderskeie standaarde en vereistes voldoen, en om dit dan na die regte plekke te stuur vir finale goedkeuring. Die doel van hierdie werk is om akademiese integriteit te verseker.

Die mees sigbare produk wat uit die werk van die AAK volg is die Jaarboek.

Komiteelede

Voorsitter

Dr Jan de Waal
[email protected]

Ondervoorsitter

Prof Pieter Grobler

Sekretaris

Ms Mitculay Swarts
[email protected]

Verkose lede

Dr Annemarie de Villliers
Prof Pieter Grobler
Dr Handri Walters

Gekoöpteerde en ex officio lede

Prof Vasti Roodt (Dean)
Prof Taryn Bernard (Vice-dean: Teaching and Learning)
Dr Stella Viljoen (Vice-dean: Research)
Mnr. Pieter Janse van Rensburg (Faculty manager)
Mnr. Richard Barnett (Timetables)
Mej. Penny Campbell (BASC representative)
Mej. Cheryl Richardson (Registrar’s office)
Mej. Amy Daniels