Popular searches
40 resultate gevind
Stellenbosch University
Doktorale studie beklemtoon na-oes voedselafvalkrisis en oplossings in SA
Tussen 9 124 en 17 969 ton vrugte en groente jaarliks op groothandelsvlak vermors. Onderbreking in koue ketting 'n beduidende uitdaging in die mark. Koue berging, vervoer en hantering van produkte moet verbeter.
Stellenbosch University
Nuwe navorsing beklemtoon bewaringsbehoeftes vir mopaniewurms
Mopaniewurms word oormatig geoes in Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. Daar is nie genoeg inligting oor hul genetiese diversiteit of verspreiding nie. Genetiese data kan bewaringspogings en spesies se langtermynvolhoubaarheid...
Stellenbosch University
Studie bevind geurmiddels in voedsel vir Suid-Afrikaanse babas moontlik skadelik
Geurmiddels in baie verpakte kosse vir babas wat in Suid-Afrika verkoop word. Geurmiddels kan babas se eetgewoontes en gesondheid benadeel. Herevaluering van geurmiddels en strenger toepassing van etiketteringsregulasies nodig.
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
Stellenbosch University
Genetika-navorsing wil Kaapse snoek help bewaar
Snoekbevolkings is in afsonderlike groepe verdeel wat nie vrylik meng nie. Snoekvangste en genetiese diversiteit het afgeneem. Spesie kwesbaar teen omgewingsverandering en visvangdruk.
Stellenbosch University
Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog
Navorsers het ʼn geen wat wingerdstokplante se reaksie op siektes beïnvloed “afgeskakel”. Plante minder kwesbaar vir donsskimmel; waterhouvermoë verbeter. Eerste keer dat DNS van stokkerige gewas in Afrika suksesvol aangepas is.
Stellenbosch University
US ʼn sleutelspeler in nuwe platform vir sterker voedselstelsels in Afrika
ʼn Nuwe platform is daarop gemik om die gaping tussen navorsing en implementering ten opsigte van voedselstelsels in Afrika te oorbrug. Die inisiatief word gesamentlik gelei deur die Universiteit Stellenbosch, die Universiteit van Ghana en...
Stellenbosch University
Van plaas tot tafel: Prof Mapiye herbedink vleis deur alternatiewe diëte
Prof Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe het sy intreerede op 30 April 2026 gelewer. Sy navorsing kyk na hoe volhoubare, nie-konvensionele voere vir beeste, skape en bokke die gehalte van vleis wat ons eet, beïnvloed...