Gewilde soek terme
10532 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Occupational Therapy
Arbeidsterapie
By die Afdeling Arbeidsterapie, deel van die Departement Gesondheid- en Rehabilitasiewetenskappe, kry jy die geleentheid om jou akademiese kennis en praktiese vaardighede te ontwikkel sodat jy reg is vir verskeie rolle in kliniese...
Stellenbosch University
Maggie Walters help ontwerp ruimtes waar akademiese uitmuntendheid kan floreer
#DagInDieLewe-veldtog As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe steundienste...
Information Technology
Belangrike opdaterings vir universiteitsbestuurde Windows-toestelle
Universiteitsbestuurde Windows-toestelle sal nou meer konsekwente sagteware-opdateringskennisgewings ontvang om te help om stelsels veilig te hou. Opdaterings is vinnig, begeleid en mag vereis dat jy toepassings (toeps / apps) toemaak of...
Stellenbosch University
US ʼn sleutelspeler in nuwe platform vir sterker voedselstelsels in Afrika
ʼn Nuwe platform is daarop gemik om die gaping tussen navorsing en implementering ten opsigte van voedselstelsels in Afrika te oorbrug. Die inisiatief word gesamentlik gelei deur die Universiteit Stellenbosch, die Universiteit van Ghana en...
Stellenbosch University
Van plaas tot tafel: Prof Mapiye herbedink vleis deur alternatiewe diëte
Prof Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe het sy intreerede op 30 April 2026 gelewer. Sy navorsing kyk na hoe volhoubare, nie-konvensionele voere vir beeste, skape en bokke die gehalte van vleis wat ons eet, beïnvloed...
Uitnodiging: Die Walter Parry Gedenklesingreeks
UITNODIGING Die Walter Parry Gedenklesingreeks Ter ere van mev. Eva Johnson
Division of Sport and Exercise Medicine (DiSEM)
Sport- en Oefeninggeneeskunde
Die Afdeling Sport- en Oefeninggeneeskunde (ASOG) Tuisblad
Openbare lesing: Van sterre na selle - optiese beelding op verskillende skale
Ter viering van die Internasionale Dag van Lig, die Stellenbosch Studente Laser Studente-tak nooi jou vriendelik uit na 'n openbare lesing deur Prof. Pieter