Gewilde soek terme
10532 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Retha Smit se lewenslange vasberadenheid lei tot PhD op 67
Prestasie is die hoogtepunt van dekades se toewyding aan navorsing en leer. Maak vier kinders groot as enkelouer. Navorsing wil help om lewens van skisofrenielyers te verbeter.
Stellenbosch University
Pulmonale hipertensie: 'n Wêreldwye gesondheidskrisis wat ons moet aanspreek
Wêreld-Pulmonale Hipertensiedag is op 5 Mei gevier. ʼn Kenner by die US, prof Gerald Maarman, het 'n meningsartikel geskryf. Hy fokus op maniere om die diagnose en behandeling van pulmonale hipertensie te verbeter.
Doctoral Office
Keurbyeenkomste
Ontdek keurgeleenthede by die Universiteit Stellenbosch — akademiese en sosiale geleenthede besonderlike deur die Tygerberg-Doktorale Kantoor aanbeveel vir PhD-studente, postdoktorale navorsers, en FGGW kollegas om in te skakel en deel te...
Stellenbosch University
SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys
Die fyner punte van internasionalisering in die hoër onderwys is druk bespreek by vanjaar se byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN). Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het die geleentheid van 13...
Stellenbosch University
SU-UIC keur bekendmaking van uitslae van nog 'n suksesvolle IEB-ISC-eksamensitting goed
Die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) se Internasionale Sekondêre Sertifikaat ( IEB-ISC) word beskou as Afrika se eerste internasionale skoolverlatersertifikaat Die SU-UIC was verantwoordelik vir die toesig...