Skip to main content

 

 

 

 

'n Navorsingsgerigte gemeenskap

forward together sonke siya phambili saam vorentoe

'n Transformerende kampuservaring

Maties het die keuse van 'n ryk verskeidenheid stimulerende akademiese en sosiale byeenkomste. Vind hieronder die besonderhede van 'n keur van geleenthede wat besonderlik aanbeveel word vir die doktorale en navorsingsgemeenskap op Tygerberg-kampus.
calendar icon

Akademiese Jaardag

mic icon

Intreeredes

Doctoral Office tree of knowledge

PhD Besprekingsgroep

sickle icon

Vaardigheidsbou

OR theatre spotlight icon

Spotlight-reeks

SU logo in circle

US-wye byeenkomste


Merk jou almanak 
 

Sluit aan by ons vir die Spotlight-reeks
Die FGGW-gemeenskap kom byeen

Die tweejaarlikse seminare van die Spotlight-reeks verskaf aan akademici 'n platvorm om hul navorsing aan die aktuele temas van nasionale en internasionale gedenkdae te koppel. Die geleentheid word gebruik om kameraderie in die FGGW te bevorder. Registreer asseblief vir die byeenkoms, via hierdie pamflet. Alhoewel die geleentheid sedert die pandemie in hibriede formaat aangebied word, word persoonlike bywoning in die BMNI-gebou op Tygerberg kampus verkies. Beide opsies vir bywoning vereis registrasie. Kort kreatiewe optredes deur FGGW-studente vorm deel van die program. 'n Ligte vingerete word bedien.

 

  • Dinsdag, 7 Oktober 2025, ter herdenking van Internasionale Vredesdag
    te same met Suid-Afrika se Vrouedag en Erfenisdag
    Gesondheid, Menseregte, en Erfenis: Bemagtiging van Gemeenskappe deur Versorging en Meelewing
    Paneel van sprekers - kom binnekort
     
  • Dinsdag, 27 Mei 2025, ter herdenking van Afrikadag
    Geregtigheid en inklusiwiteit deur die transformasie van gesondheidstelsels in Afrika
    Paneel van sprekers
    Hoofrede - Prof Hassan Mahomed, US Afdeling Openbare Gesondheid 
    Me Yeukai Chideya, researcher, US Afdeling Openbare Gesondheid 
    Dr George Chingarande, SU Afdeling Geneeskundige Etiek en die Reg
    Me Carine Marks, US Afdeling Kliniese Farmakologie
    Klik hier: Pamflet vir registrasie
OR theatre spotlight icon

Doktorale Besprekingsgroep 

Die FGGW Doktorale Besprekingsgroep vergader een keer maandeliks, van 12:30 tot 13:45, en bied 'n platform vir PhD-studente om oor die doktorale reis te besin. Ons ontmoet op die 6de vloer van die Kliniese Gebou, by die Departement van Gesondheidsberoepe Onderwys, Kamer 6054. RSVP noodsaaklik - teken in by hierdie skakel. Die groep is gestig deur prof Susan van Schalkwyk, voormalige hoof van die Departement van Gesondheidsberoepe Onderwys, en gegradeerde navorser in die veld. Vanaf 2025 word die groep deur die Tygerberg-doktorale kantoor byeengeroep.

RSVP noodsaaklik - teken in by hierdie skakel.
           Ontmoetings vir 2025
​Datum
Fokus​
Fasiliteerder​
​Woensdag, 19 Februarie​Setting goals: planning for success, getting the year started​Dr Rhoda Meyer (DHPE)
​Dinsdag, 18 Maart​Scoping the literature, reading for success and related thoughts on using literature​Dr Rhoda Meyer (DHPE)
Woensdag, 16 April​Powerful writing: How coherence, golden threads, and conceptual frameworks can work for you​Prof Susan van Schalkwyk (DHPE)
​Dinsdag, 13 MeiDoctoral attributes and your professional identityDr Mariëtte Volschenk (DHPE)
​Woensdag, 11 Junie​Mentoring: Have one, be one
​Prof Regan Solomons
(Paediatrics)
Dinsdag, 29 Julie​Tips for becoming a successful academic writer: Getting Published Before, During, and/or After the PhDProf Susan van Schalkwyk (DHPE)
Woensdag, 27 August​usPlanning for post-PhD success: thinking about fundingProf Samantha Sampson
(Molecular Biology and Human Genetics)
​Dinsdag, 30 SeptemberDealing with feedback: the good, the bad, and the uglyProf Hans Strijdom
(Medical Physiology)​
Woensdag, 29 Oktober​Taking stock: milestones, timelines, challenges and successesDr Rhoda Meyer (DHPE)

 

forward together • sonke siya phambili • saam vorentoe