Skip to main content

Voor die gewas: Herskryf die kankertydlyn

Kanker word steeds heeltemal te laat gediagnoseer. Teen die tyd dat simptome verskyn, het die siekte dikwels verder gevorder as die stadium waar behandeling die...
Lees verder

OPERA SKOUSPEL

US Sangafdeling OPERA SKOUSPEL met Studente van die US Sangafdeling Regisseur: Jacki Job Musikale regie: José Dias Ontwerp: Minette du Toit-Pearce Die US...
Lees verder

CHOPIN PROJECT II

CHOPIN PROJECT II The Complete Chamber Music with | met Liezl Stoltz (flute | fluit) Suzanne Martens (violin | viool) Peter Martens (cello | tjello) | José Dias...
Lees verder

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH cond by | o.l.v. André van der Merwe Die Universiteitskoor Stellenbosch, wat onder die wêreld se voorste amateurkore gereken word...
Lees verder

UCT / SU Klavieruitruil

Piano² (squared) Ná die suksesvolle samewerking van die afgelope drie-en-twintig jaar span die Klavierafdeling van Universiteit Stellenbosch weer kragte saam...
Lees verder

SUCC GALA KONSERT

Voices without Borders cond by | o.l.v. Lunathi Ncamani & Martin Berger Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Kamerkoor vir ’n aand van boeiende koormusiek...
Lees verder

Presisiegeneeskunde en borskanker

Sluit by ons aan tydens die Toyota Woordfees vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as...
Lees verder

Lasers – die toppunt van tegnologie wat bemagtig

Sluit by ons aan by die Toyota Woordfees vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as...
Lees verder

Van Afrika mikrobes tot planeetgesondheid

Sluit by ons aan tydens die Toyota Woordfees vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage...
Lees verder

Jaarvergadering van die Internasionale Vereniging van Regskole

Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch bied vanjaar van 3–4 September die jaarvergadering van die Internasionale Vereniging van...
Lees verder
Subscribe to Publiek