UCT / SU Klavieruitruil
Kaartjies:
Book Tickets
Kontakbesonderhede
Vicky Davis
Piano² (squared)
Ná die suksesvolle samewerking van die afgelope drie-en-twintig jaar span die Klavierafdeling van Universiteit Stellenbosch weer kragte saam met dié van die Universiteit van Kaapstad se South African College of Music vir hul jaarlikse Klavieruitruil-konsert.
Vanjaar se program, getiteld Piano² (squared), vier die tema van duette en werke vir twee klaviere, en plaas die kollig op die dinamiese, musikale sinergie tussen die kunstenaars.
Woens 12 Aug 19:00
Fismersaal
US Konservatorium
Di 11 Aug 19:00
Baxter Konsertsaal
Kaapstad
Kaartjies:
R130 | R100 (pensionarisse)
R50 (studente)
Maties & UCT Studente Gratis Ingang