UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH
Kaartjies:
Book Tickets
Kontakbesonderhede
Vicky Davis
UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH
cond by | o.l.v. André van der Merwe
Die Universiteitskoor Stellenbosch, wat onder die wêreld se voorste amateurkore gereken word, bly gehore betower met uitvoerings wat uitmuntendheid, emosie en tegniese briljantheid kombineer. By die 2025 Europese Koorspele en Grand Prix of Nations in Aarhus, Denemarke, het die koor hoogste lof in drie kategorieë behaal, asook drie goue medaljes in die afdelings Volwasse Kore, Musica Sacra a cappella en Jazz, Pop en Show. Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike aand van wêreldklas koormusiek in die ikoniese Endlersaal.
Fri | Vry 14 Aug 19:00
Endler Hall | Endlersaal
Tickets:
R190 - R280