Skip to main content

Jaarvergadering van die Internasionale Vereniging van Regskole

Datum: 03 September 2026 08:00 - 04 September 2026 17:00
Voeg by jou kalender: Google | Apple | Outlook
Gebeurtenistipe:
Vergaderplek:
Faculty of Law

Kontakbesonderhede

Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch bied vanjaar van 3–4 September die jaarvergadering van die Internasionale Vereniging van Regskole aan. 

Die jaarvergadering dien as 'n wêreldwye byeenkoms vir die regsgemeenskap en bring leiers, fakulteitslede, regters en regspraktisyns byeen vir leer- en besprekingsgeleenthede en om met mekaar te skakel en netwerke te bou.

Die Internasionale Vereniging van Regskole is 'n private, nie-politieke, nie-winsgewende, vrywillige, samewerkende, geleerde vereniging wat daaraan toegewy is om die wêreldwye regsonderriggemeenskap te dien. Die 'n vereniging van meer as 250 regskole en -departemente uit meer as 60 lande wat meer as 12 000 regsfakulteitslede verteenwoordig. Sy primêre doelstelling is die verbetering van regsopleiding wêreldwyd.

Klik hier vir meer inligting oor die vergadering en die registrasieproses.