Popular searches
101 resultate gevind
Konferensie ter Ere van die Jurisprudensiële Nalatenskap van Afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga
Sluit by professore Sandra Liebenberg en Bradley Slade aan op 2-3 Desember vir 'n konferensie ter ere van die regterlike nalatenskap van afgetrede regter
Voorgraadse Opedag: Saterdag 17 April 2027
Op ons voorgraadse Opedag verwelkom ons leerders in graad 11 en 12, hulle ouers, onderwysers en voorligters op ons Stellenbosch- en Tygerbergkampus. Kom kyk na
Intreerede: Prof Ashenafi Beyene Fanta
Sluit by ons aan vir prof Ashenafi Beyene Fanta se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Sluit by ons aan vir profs Bernard Bekker en Arnold Rix se professorale intreeredes, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom
The Postgraduate Wrap Around Support 2026
Die Nagraadse Kantoor (NGO), in vennootskap met die Harry Crossley-stigting, bied hierdie reeks omvattende ondersteuningswerkswinkels aan vir finalejaar
Mik Groot! Bevorder jou navorsing by Biblioteeknavorsingsweek 2026
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die terugkeer van Biblioteeknavorsingsweek 2026 aan, wat vanaf 11 tot 15 Mei plaasvind. Geïnspireer deur die
Internasionale Konferensie oor Kinderregte
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid sal op 7 September 2026 die Internasionale Konferensie oor Kinderregte, “Kinderregte in ’n Polikrisis
KI in Hoër Onderwys: Ondervragende Dialoogreeks se laaste sessie
Die sessie vind plaas in ‘n hibriede formaat en alle US personeel sowel as die publiek is welkom.