Skip to main content

KI in Hoër Onderwys: Ondervragende Dialoogreeks se laaste sessie

Datum: 14 Mei 2026 13:00 - 14 Mei 2026 14:00
Gebeurtenistipe:
Vergaderplek:
GG Cillie Building | Room 3008

Kontakbesonderhede

Prof Bayaga

KI in Hoër Onderwys: Ondervragende Dialoogreeks

Die laaste (vierde) sessie in die reeks vind plaas op 14 Mei om 13:00 - 14:00

Die reeks is ontwerp as ‘n stel kort, hoëvlak-ondervragende dialoë wat die implikasies van Kunsmatige Intelligensie vir onderrig, leer, bestuur en institusionele transformasie in Afrika hoër onderwys ondersoek. Elke sessie sal kort provokasies van genooide bydraers insluit, gevolg deur gemodereerde dialoog en sintese.

Die sessie vind plaas in ‘n hibriede formaat en alle US personeel sowel as die publiek is welkom.

Registreer hier:
https://forms.gle/5QHsqY68jNCfb77T9

Aangebied deur die Fakulteit Opvoedkunde, 
Prof A Bayaga ([email protected])

Sessie 4: 14 Mei 2026

In persoon: Lokaal 3008, GG Cillie Gebou    

Aanlyn: skakel sal per epos gestuur word

13:00 - 14:00 Professor Aslam Fataar - US 

Pedagogie, Demokrasie en Epistemiese Oordeel in die Era van KI