Impak
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumna: Mariske Strauss (Maties Fietsry)
Mariske Strauss het reeds op ’n jong ouderdom begin om haar ongelooflike werksetiek te ontwikkel.
Mariske was een van Suid-Afrika en Afrika se voorste...
Kampuslewe
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Christopher Schreuder (Maties Rugby)
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. En as jy ’n werksetiek soos dié van oud-Matie Christopher Schreuder het, is jy geneig om baanbrekerswerk te doen.
Christophe...
Sport
Maties Sport stel Lucinda Bowers as sokkerbestuurder aan
Bowers sluit by die organisasie aan met ’n sterk agtergrond in sportadministrasie, afrigting en die ontwikkeling van studente-atlete. Haar aanstelling versterk...