Popular searches
49 resultate gevind
Graduation
Gradeplegtigheid
Gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese prestasies vier en hul reis met die US as hul akademiese tuiste vereer. Ons sien uit na die toekenning van sertifikate...
Stellenbosch University
Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie
Dr Elana Ryklief, ’n NNS-beurhouer, het met ’n PhD in Engelse Studie aan die US gegradueer en die graad in net drie jaar voltooi. Haar navorsing put uit haar geleefde ervaring as ’n transgender vrou om oorheersende narratiewe oor...
Stellenbosch University
’n Passie kry vlerke uit pyn vir US geskiedenis-gegradueerde
Wat as ’n stokperdjie begin het om pyn te hanteer, het in ’n akademiese reis ontwikkel. Om met ’n chroniese siekte te leef, het Annie de Villiers daartoe gelei om troos in voëlkyk te vind. Sy het wyd gereis om die sogenaamde “kraanvoël...
Stellenbosch University
Sunelle Hanekom voltooi ‘n kringloop van tikster tot meestersgraad
Sunelle Hanekom, 'n jare lange personeellid by die Stellenbosch Besigheidskool, het vandeesweek haar MPhil-graad in Wetenskap- en Tegnologiestudie ontvang. Nadat sy haar loopbaan as tikster en PA begin het, het sy later in haar lewe na...